DOLFYNTJIE KLEUTERSKOOL

Eendjieklas (3-4 jaar) 7h30 – 12h00

Ons het in die klasgroep ‘n tannie wat kleuters met liefde inspireer en hulle toelaat om teen hulle eie pas te ontwikkel met die nodige leiding. Sy volg dieselfde dagprogram as die ander klassies.  Ons het ‘n voltydse assistent in die klassie wat tydens die dagprogram hulp verleen waar nodig.

Amelia Esterhuizen