DOLFYNTJIE KLEUTERSKOOL

Dagprogram

Dolfyntjie se dagprogram

 

07h30          Aankoms, Opvoedkundige spel, Vryspel


08h30          Spontane sosiale spel - Agterspeelarea
                       Groot motoriese vaardigheid / Sosiale ontwikkeling / Kreatiwiteit
 

08h50          Oggendkontak
                       Opening, Weerkaart, Nuus, Register, Verjaarsdae, Bybel, Temabespreking

09h15          Spontane kreatiewe spel
                       Kreatiewe aktiwiteite  –  bevrediging deur op jou eie te skep

10h00          Opruimtyd / Verversingstyd


10h30          Spontane sosiale spel
                        Groot motoriese vaardigheid / Sosiale ontwikkeling / Kreatiwiteit)

11h45          Musiek / beweging / Opvoedkundig / Storie /


12h00          Muise (2-3 jaar) - Huis toe gaan  

 

12h10          Eendjies (3-4 jaar) - Huis toe gaan

 

12h20          Krappies (4-5 jaar) - Huis toe gaan

          

12h30          Dinosours (5-6 jaar) - Huis toe gaan