DOLFYNTJIE KLEUTERSKOOL

Nasorg en Assistente

Assistente

Ons het asistente wat as hulp in die klassies optree. Hulle is ook verantwoodelik vir die toesig tydens buitespeel.

Beatrice Grootboom

Rufaro Mavhurere

Zuki Jikeka

   Faktotum

Ons het ‘n inslaap sekuriteitswag/tuinman/sportafrigter.  Hy is in spitstye by die voorhek aan diens om seker te maak elke kleuter word veilig ingelaat en die hek word weer gesluit.  Hy is verantwoordelik vir die instandhouding van die skoolgronde en die algemene netheid van die terrein.

Desmond (Hottie) Twangu

Nasorg

12h00 – 17h30 in die skoolkwartaal en 7h30 – 17h30 in skoolvakansies

 Ons het ‘n nasorg dame wat verantwoordelik is vir nasorg in die middae en skoolvakansies.

Tersia Jonker